If you are interested in booking Louis Brittz and Band, there are two options to choose from, see below. Also find the fees for the marketing material and other important info below :
1
bespreking van Louis Brittz & Band
kostes
Dit dek die volle produksiekoste wat die betaling van die orkes, insluit. Vir jeug, volwassenes en wakker lofprying. (Vliegkoste is addisioneel vir Louis en Orkes indien van toepassing.)
R9800 + vat en R4.00/km vir vervoer.
2
intieme volwasse vertonings & aanbidding met akkoestiese gevoel
kostes
'n Meer intieme styl van aanbidding wat gefokus is op volwassenes en waar die aanslag meer akkoesties van aard is.
R7850 + vat en R4.00/km vir vervoer.
bemarkingsmeteriaal
kostes
Volkleur A1 plakkate beskikbaar (P&V ing):
10@R60;
20@R110;
25@R140;
50@R250
‘n Deposito van R2000 plus geld vir die plakkate wat u bestel is betaalbaar binne ‘n week na besprekingsdatum, ten einde die bespreking te bevestig. Faks asb:
ingevulde, getekende besprekingsvorm,
deposito strokie,
roetekaart om bespreking te bevestig
Die balans is betaalbaar wanneer die span arriveer.
Kansellasie:
Omdat ‘n bespreking heelwat individue beïnvloed wat hulleself verbind het tot die spesifieke datum is ‘n addisionele R1000 betaalbaar i.g.v kansellasie, indien u binne 3 weke voor die optrede sou kanselleer.
Rekening besonderhede is:
Louis Brittz Productions, Absa Hatfield, Cheque account, 4064969347