Loof en Aanbid die Here saam met 7500 vroue en 6500 manne! Hierdie CD's en DVD's is opgeneem tydens die 2009 Ester Vroue Konferensie en Daniël Manne Konferensie. Wees deel van 'n skare wat uitroep: Suid Afrika, draai terug na God!

1 "ons koning kom!" - daniel manne konferensie 2009 cd & dvd kostes
Loof en Aanbid die Here saam met 6500 manne!  Hierdie CD en DVD is opgeneem tydens die 2009 Daniël Manne Konferensie.  Die volle DVD-stel met boodskappe deur Graham Power, Peter Pollock, Angus Buchan, Dirkie van der Spuy, Bennie Mostert en Peet Grobelaar is ook bekombaar.  Wees deel van 'n skare wat uitroep:  Suid Afrika, Ons Koning kom! [ koop aanlyn ]
2 "ons draai terug!" - ester vroue konferensie 2009 cd & dvd kostes
Loof en Aanbid die Here saam met 7500 vroue!  Hierdie CD en DVD is opgeneem tydens die 2009 Ester Vroue Konferensie.  Die volle DVD-stel met boodskappe deur Elza Meyer is ook bekombaar.  Wees deel van 'n skare wat uitroep:  Suid Afrika, draai terug na God! [ koop aanlyn ]

 

 

 

what's new | home | contact us

 

copyright 2009 Louis Brittz. All rights reserved. | Design Cloud 7 Designs